Dit word deur die Mosambiekkanaal van Mosambiek geskei.

Madagaskar is teenoor Mosambiek geleë, net suidoos van die Comore-eilande en Mayotte, en wes van Mauritius en Réunion. Die land bestaan uit Madagaskar, die wêreld se vierde grootste eiland, en talle klein eilandjies.